8 AUGUSTUS 2026

00Days
00Hours
00Minutes
00Seconds

Die naweek se plan

VERBLYF REELINGS EN KOSTES:
Die Van Der Schyff Fees word so ver as moontlik gedek deur die bruidspaar, maar vir verblyf sal dit R1 350.00 kos per persoon vir die hele naweek, alle etes ingesluit.

⁠Alles gaste se verblyfkostes moet teen die 30ste Maart 2026 ten volle betaal wees.

⁠Betaaling sal gemaak word in die Bruidegom se bankrekening in en die besonderhede sal oor WhatsApp vir gaste gestuur word.

  • Vrydag
  • saterdag
  • sondag

– Gaste kan arriveer vanaf 14:00 Vrydagmiddag
⁠- Vrydag aandete by die Grot 18:00

– ⁠Saterdagoggend ontbyt by die restuarant vanaf 9:00
⁠- Begin vertrek na die Vye Boom vanaf 13:45
⁠- Troue Ceremonie begin 14:30
⁠- Ceremonie Meester om die res van die reelings van hier af te kommunikeer

⁠- Ontbyt die Sondagoggend by die restuarant 8:00
⁠- Alle gaste se rekeninge vir die naweek moet betaal wees teen 10:00 die Sondagoggend, indien die rekening nie betaal is nie sal gaste nie n kode kry vir die hek om die perseel te verlaat nie
– ⁠Alle gaste moet uit hulle kamers gecheck wees teen 10:00 die Sondagoggend.
⁠Bruidspaar send off voor die restuarant 10:15 die Sondagoggend.

⁠P.S. weens al die gaste se moeite om die troue by te woon het die bruidspaar met President Ramaphosa gereel dat alle gaste die Maandag na die troue kan afvat by die werk, indien gaste wil oorslaap by Monate Bush Lodge die Sondagaand kan reelings getref word deur die bruidspaar.

Kliek, filter en hashtag soos ‘n pro!
Gebruik #maakjouschyff sodat ons al jou foto’s kan sien van ons spesiale dag
(selfs die dansvloer-blunders)